Trappe Van Vergelyking (Degrees of Comparison)
Kies die regte Trappe van Vergelyking vir elke woord
Created Date
11.15.21
Last Updated
11.15.21
Viewed 0 Times
Create multiple-choice games on Wisc-Online and play them on our Chakalaka mobile app!
But that's not all! Explore educational games created by others. Simply search by category or enter agame code number and dive into a world of learning and fun.
Download the Chakalaka mobile app here:
Topics of this game:
-
Wat is die vergrootende trap (trap 2 ) van VUIL?
-
Wat is die oortrefende trap (trap 3) van GOED?
-
Wat is die stellende trap (trap 1) vir SLIMSTE?
-
Kies die volgende trap (trap 2) vir VET:
-
Wat noem ons die eerste trap?
-
Wat noem ons die tweede trap?
-
Wat noem ons die derde trap?
-
Gee die regte vorm van die woord in hakkies: Ek sal (hard) probeer vandag.
-
Gee die regte vorm van die woord in hakkies: Roomys is die (lekker) nagereg.
-
Gee die regte vorm van die woord in hakkies: Vandag is die (koud) dag ooit!
User comments are currently unavailable. We apologize for the inconvenience and are working to restore this feature as soon as possible.