This website uses cookies to ensure you get the best experience on our website. Privacy Policy OK

Klankverskynsels (Sound Phenomena - Afrikaans)

| See more in Linguistics

This game aims to test your knowledge of phonetic sound devices in Afrikaans.

mariale-roux
Created Date 11.02.22
Last Updated 11.02.22
Viewed 0 Times
Your browser doesn't support HTML5. System.Collections.Generic.List`1[System.String] System.Collections.Generic.List`1[System.String]
submit to reddit

Would you like to build your own game?

It's easy!

Go to the GameBuilder and get started!

Topics of this game:
  • Wat is 'n geronde klank?
  • Watter klankverskynsel vind plaas wanneer "huis" as "hys" uitgespreek word?
  • Watter klankverskynsel vind plaas wanneer "ma" as "mô" uitgespreek word?
  • Voltooi die sin: wanneer "op die" uitgespreek word as "oppie", vind ... plaas.
  • Voltooi die sin: wanneer "onpaar" as "ompaar" uitgespreek word, vind ... plaas.
  • Wat vind plaas wanneer vokale met die konsonant [n] uitgespreek word en lug vrylik deur die mond- en neusholte stroom?
  • Watter klankverskynsel is verantwoordelik vir "plesier" wat uitgespreek word as "pelsier"?
  • Gee 'n voorbeeld van vokaalverhoging.
  • Wat vind plaas wanneer die woord "vyftig" as "vyftag" uitgespreek word?
  • Wat vind plaas wanneer swak klem op 'n sillabe veroorsaak dat 'n vokaal as [ə] uitgespreek word?
  • Soms word Afrikaanse woorde onder die invloed van Engels uitgespreek. 'n Voorbeeld hiervan is ...
  • Voltooi die sin: die woord [anər] is 'n voorbeeld van ...
  • Voltooi die sin: genasaleerde vokale word altyd aangedui met 'n ...
  • Identifiseer die klankverskynsel: [səment] word uitgespreek as [sament].
  • [vɛ̃:s] is 'n voorbeeld van ...