Voëls (Justine, Atarah, Cody, Angelo) - Direkte en Indirekte Speletjie
Dit is ons spel. Ons hoop dat u dit baie geniet!
Created Date
04.05.20
Last Updated
04.06.20
Viewed 1 Times
Create multiple-choice games on Wisc-Online and play them on our Chakalaka mobile app!
But that's not all! Explore educational games created by others. Simply search by category or enter agame code number and dive into a world of learning and fun.
Download the Chakalaka mobile app here:
Topics of this game:
-
Ryan sê: “Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie.”
-
Andrew sê dat hy baie goed Engels praat.
-
Joanne sê dat sy nie van tamaties hou nie.
-
“Los my nou uit!” het John geskreeu.
-
Die seuns het vir hul onderwyser gevra of hy hulle daardie aand met hulle take kan help.
-
Die seuns het uitgeroep: ”Hoera! Ons span het gewen!”
-
“Nou is dit te laat, want ek moet die klere al môre hê,” het Fred gesê.
-
Pieter vra vir Joan waarheen sy en haar ma môre gaan.
-
Hy vra: "Waar sien die mense die ongeluk?"
-
Hy beveel hom: "Toet vir die mense!"
User comments are currently unavailable. We apologize for the inconvenience and are working to restore this feature as soon as possible.